
Kaapstad is danksy sy natuurskoon en sy ligging aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg vandag een van die mees gesogte internasionale toeristebestemmings en 'n gunstelingstad van die internasionale rolprent- en advertensiebedryf. Nogtans huisves Kaapstad volgens die sensus van 2001 met 1,2 miljoen mense die grootste Afrikaanssprekende gemeenskap van enige stad in Suid-Afrika. Van 'n klein hawe het Kaapstad vinnig tot die grootste stad in Suid-Afrika ontwikkel, wat eers met die goudstormloop aan die Witwatersrand in die jaar 1887 deur die nuwe stad Johannesburg verbygesteek is. Hier is waar die leier van die Goringkhoina in 1652 met die Hollanders van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (in destydse Nederlands: Vereenigde Oostindische Compagnie, VOC) kontak gemaak het. Dit was ook een van die eerste permanente Europese nedersettings suid van die Sahara. Die stad is oorspronklik as 'n verversingspos vir Nederlandse skepe op pad na Oos-Afrika, Indië en die Verre Ooste aangelê. Kaapstad lê aan die suidpunt van Afrika en word ook die Moederstad van Suid-Afrika genoem. Sy lughawe is die tweede grootste in die land. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van die Wes-Kaap en die tweede grootste stad in Suid-Afrika. (AF) Kaapstad (Engels: Cape Town, Xhosa: iKapa) is saam met Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede (as wetgewende hoofstad) van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. As of 2011 the metropolitan region had an estimated population of 3.74 million. Today it is one of the most multicultural cities in the world, reflecting its role as a major destination for immigrants and expatriates to South Africa. Until the Witwatersrand Gold Rush and the development of Johannesburg, Cape Town was the largest city in South Africa. Cape Town quickly outgrew its original purpose as the first European outpost at the Castle of Good Hope, becoming the economic and cultural hub of the Cape Colony. Jan van Riebeeck's arrival on 6 April 1652 established the first permanent European settlement in South Africa. Located on the shore of Table Bay, Cape Town was originally developed by the Dutch East India Company as a victualling (supply) station for Dutch ships sailing to Eastern Africa, India, and the Far East. Cape Town is also Africa's most popular tourist destination. The city is famous for its harbour as well as its natural setting in the Cape floral kingdom, including such well-known landmarks as Table Mountain and Cape Point. It forms part of the City of Cape Town metropolitan municipality. As the seat of the National Parliament, it is also the legislative capital of the country. (EN) Cape Town (Afrikaans: Kaapstad Xhosa: iKapa) is the second-most populous city in South Africa after Johannesburg, and the provincial capital and primate city of the Western Cape.
